PLAY PODCASTS
Twee jagluiperds wat onlangs by die Etosha Heights Privaatreservaat Suid van Etosha Nasionale Park is steeds in die nuus.

Twee jagluiperds wat onlangs by die Etosha Heights Privaatreservaat Suid van Etosha Nasionale Park is steeds in die nuus.

AGRI NEWS NET · CRA GROUP

April 8, 20220m 49s

Audio is streamed directly from the publisher (sphinx.acast.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

 Die koalisie van twee mannetjies het Noord beweeg en blyk om baie goed in die park aan te pas wat ook goeie nuus is vir die genetika van die bedreigde spesie in daardie gebied. Professor Morgan Hauptfleisch, die hoof van Nust se Biodviersiteits Navorsingsentrum het die jongste oor die twee katte.

--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.