
SA ROSYNTJIEBEDRYF GAAN VAN KRAG TOT KRAG- April 2022 - Translate to English
AGRI NEWS NET · CRA GROUP
April 12, 20222m 2s
Audio is streamed directly from the publisher (sphinx.acast.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
Daar is bykans 1 100 rosyntjieprodusente en sewe hoofverwerkers en -verpakkers in die land. Produksie geskied hoofsaaklik in die Oranjeriviergebied in die Noord-Kaap en sorg vir minstens 90% van die gesamentlike jaarlikse produksie, terwyl die Olifantsriviergebied in die Wes-Kaap vir die oorblywende 10% sorg. Die Noord-Kaap is prominent en waterbesproeiing uit die Oranjerivier is heeljaar beskikbaar terwyl die warm, droë klimaat taamlik stabiel is. Die omgewing is daarom ideaal vir druiwe en sondroging, wat die mees algemene metode is om druiwe te droog omdat dit vinniger en goedkoper is.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.