PLAY PODCASTS
RENTE, INFLASIE- EN WISSELKOERS - Suid Afrika

RENTE, INFLASIE- EN WISSELKOERS - Suid Afrika

Fanie Brink

AGRI NEWS NET · CRA GROUP

June 27, 20223m 58s

Audio is streamed directly from the publisher (sphinx.acast.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

“Die verhoging in rentekoerse volgens die sentrale banke in die wêreld se rentekoersbeleid kan nie die inflasiekoers beheer, die wisselkoers beskerm of ekonomiese groei stimuleer nie. Daar bestaan in elk geval geen bewyse om hierdie aansprake van sentrale banke en ekonome te substansieer nie,” sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.



Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.