
Reaksie word ontvang op berigte dat owerhede in Zimbabwe op die oomblik besig is om grond wat aan swart boere gegee is en onbenut is, terug te vat
AGRI NEWS NET · CRA GROUP
March 31, 20220m 49s
Audio is streamed directly from the publisher (sphinx.acast.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
. Die landbouminister Anxious Masuka het volgens die bergite gesê 99 persent van die beskikbare grond is reeds in die buurland toegeken en bronne is min so daar kan geensins toegelaat word dat mense wat grond het, dit nie benut nie. Deon Theron, die voormalige president van die buurland se kommersiële boer-unie sê dis nonsens, al is dit nodig.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.