PLAY PODCASTS
Prof Elmien Du Plessis gee 'n kort oorsig oor vandag se gebeure by die Ad Hoc Komitee.

Prof Elmien Du Plessis gee 'n kort oorsig oor vandag se gebeure by die Ad Hoc Komitee.

AGRI NEWS NET · CRA GROUP

May 31, 202110m 52s

Audio is streamed directly from the publisher (sphinx.acast.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Die ad hoc-komitee wat getaak is met die wysiging van artikel 25 van die Grondwet se  sperdatum vir die afhandeling van hul werk was vandag, 31 Mei. Op die laaste nippertjie het  die ANC verdere wysigings aan artikel 25 voorgestel.

--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.