
Pieter Moller berig oor ‘n Australiese uitvindsel om veediefstal te bekamp
Pieter Moller
AGRI NEWS NET · CRA GROUP
April 20, 20221m 15s
Audio is streamed directly from the publisher (sphinx.acast.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
‘n Australiese universiteit, die Universiteit van New England, het ‘n meganisme ontwerp wat ‘n goeie teenvoeter vir veediefstal is. Die sonkragaangedrewe oorplaatjie wat aan vee geheg word, word beskou as ‘n groot deurbraak in landbouers se soeke na ‘n werkbare oplossing vir veediefstal. Die toestel is die eerste in die wereld wat diere se inligting op enige plek, enige tyd, direk via satellite stuur met data en die nodige waarskuwings na die boer se selfoon.
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.