
Audio is streamed directly from the publisher (sphinx.acast.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.
Show Notes
"Die Reserwebank sal in die komende weke, net soos die Amerikaanse Federale Reserweraad, Europese Sentrale Bank en ander sentrale banke in die wêreld, weereens die werking van die markkragte van vraag en aanbod totaal ignoreer wanneer hulle hul rentekoerse verder verhoog," sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.