PLAY PODCASTS
Ekonome is bekommerd dat ’n resessie die wêreld in die gesig staar

Ekonome is bekommerd dat ’n resessie die wêreld in die gesig staar

Wessels Lemmer AGBIZ

AGRI NEWS NET · CRA GROUP

June 6, 20224m 25s

Audio is streamed directly from the publisher (sphinx.acast.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Ekonomiese vooruitsigte het aansienlik verander in die drie maande nadat Rusland Oekraïne binnegeval het. Alles kan nie aan die inval toegeskryf word nie, maar niemand sal waarskynlik stry dat dit die grootste bydrae tot die swakker ekonomiese vooruitsigte gelewer het nie. 

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.