PLAY PODCASTS
Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat

Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat

Dr Frikkie Maree

AGRI NEWS NET · CRA GROUP

April 20, 20222m 56s

Audio is streamed directly from the publisher (sphinx.acast.com) as published in their RSS feed. Play Podcasts does not host this file. Rights-holders can request removal through the copyright & takedown page.

Show Notes

Dr Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik die redes vir die jongste styging van vleispryse. Hy verduidelik ook die impak van die uitbraak van bek-en-klouseer op pryse. Hoewel beesvleispryse waarskynlik gaan daal in die winter, sal die aanvraag en aanbod deurslaggewend wees in die volgende paar weke. April is gewoonlik die maand met die laagste pryse vir stoorlammers. Bees- en lampryse kan dus dalings verwag en ná Junie/Julie weer te begin styg.

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.